Ons Visie
Om die koninkryk van Jesus Christus te vestig in reële samehorigheid in 'n Bybelgefundeerde broederskap deur familie van wedergebore mense, op nasionale vlak en verder uit te brei na ander nasies, volke en tale. Gestuur om te gaan en lig en sout te wees om ander te bereik.